Dr. Farzana Cassim het met van die mees gevorderde robottegnologie ter wêreld op ‘n pasiënt in die openbare gesondheidsektor geopereer.
KAAPSTAD, WES-KAAP - ’n Kaapstadse spesialis maak opslae in die mediese wêreld.
Dr. Farzana Cassim is die eerste vrou in die land, wat operasies deur middel van die wêreld se mees gevorderde robottegnologie in die openbare gesondheidsektor uitvoer.
Sy het pas die land se eerste robotgeassisteerde histerektomie uitgevoer.
Tanya Nefdt het met dr. Cassim oor hierdie deurbraak in tegnologie gaan gesels.
Source
eNuus