“Meer baksteenklaskamers moet gebou word”

Die Departement van Basiese Onderwys sê dis meer volhoubaar en kostedoeltreffend as mobiele klaskamers.

KLAPMUTS, WES-KAAP - Die Departement van Basiese Onderwys se plan om oorbevolking in skole op te los, is in die weegskaal.

Dié spesiale program sou geld aan die behoeftigste skole beskikbaar stel om baksteenklaskamers te bou.

Maar owerhede moet met 'n nuwe plan vorendag kom na die verwoestende oorstromings in KwaZulu-Natal.

Source
eNuus

Paid Content