Meghan Cremer-moordsaak: Drie jaar later steeds nie afsluiting

‘n Gemeenskapsaktivis sê die moordbeskuldigde Jeremy Sias se regspan gebruik vertragingstaktieke om die saak teen hom uit te rek.

KAAPSTAD - Meghan Cremer is in 2019 in haar woning op 'n perdeplaas in Philippi aangerand, beroof en verwurg.

Kort nadat haar liggaam ontdek is, is 'n werker op die plaas, Jeremy Sias, vir haar moord in hegtenis geneem.

Maar drie jaar later sloer die saak teen hom steeds.

Source
eNuus

Paid Content