Mej. Heelal se tuisdorp vier fees

Inwoners van die dorpie Sidwadweni in Tsolo in die Oos-Kaap sê hulle kan nie wag dat Zozibini Tunzi kom kuier nie.

SIDWADWENI - Inwoners van die dorpie Sidwadweni in Tsolo in die Oos-Kaap kan nie uitgepraat raak oor die nuwe Mejuffrou Heelal nie.

Zozibini Tunzi, wat dié kroon sedert Maandagoggend dra, kom immers van hier af.

Die gemeenskap sê haar oorwinning gee nuwe hoop vir die jeug van Tsolo om hulle drome te volg.

Source
eNuus