Mens en masjien dig saam

Of rekenaars kan dig is die omstrede vraag wat ’n interdissiplinêre navorsingspan by Koch-universiteit in Turkye probeer antwoord.

Kenners voorspel dat kunsmatige intelligensie teen die jaar 2049 ’n New York Times-topverkoper sal skryf.

In 2021 is Shakespeare-styl sonette, ’n Harry Potter hoofstuk en selfs ‘n toneelstuk al deur algoritmes in Engels geskryf.

Nou kan rekenaarprogrammatuur ook in Afrikaans liries raak.

’n Navorsingspan van Turkye het Maandag ’n Afrikaanse Kunsmatige Intelligensie-algoritme, genaamd Afriki, by ’n Europese konferensie bekendgestel.

Kan kreatiewe skrywers dan binnekort heeltemal deur rekenaars vervang word?

Source
eNuus

Paid Content