Miljarde rand se ontwikkelings in Kaapstad se sakekern

Vyf van die 31 nuwe ontwikkelings in die sakekern, ter waarde van sowat 'n miljard rand, is in 2020 voltooi.

KAAPSTAD - Leë en ou kantoorgeboue in die sentrale sakekern van Kaapstad word nou omskep in leef- en werksruimtes om meer mense na die middestad te lok.

Eiendomsontwikkelaars sê dis 'n poging om die middestad weer aan die gang te kry na die verwoestende impak van die Covid-19-pandemie.

Source
eNuus

Paid Content