Min Shaw en Lance James vereer

Die 85-jarige Min Shaw en 81-jarige Lance James is vereer vir hulle jare lange bydrae tot Afrikaanse musiek.

PRETORIA - Die Afrikaanse country-duetpaar Min Shaw en Lance James bekoor gehore al langer as 50 jaar.

Die FAK het hulle op die Afri-Duetfees met 'n prestige-toekenning vereer vir hulle bydrae tot Afrikaanse musiek.

Source
eNuus