Minibiblioteke bring hoop

Cosup wil hawelose mense se waardigheid herstel en hoop die minibiblioteke kan daarmee help.

PRETORIA - Die gemeenskapsgebaseerde dwelmprogram, oftewel Cosup, het minibiblioteke vir haweloses en dwelmgebruikers in Pretoria bekend gestel.

Die program is verlede jaar begin met die hulp van borge, waaronder die Universiteit van Pretoria en Tshwane-metroraad.

Source
eNuus