Mitchells Plain Trust help student om mediese graad te voltooi

Dié organisasie het bykans R300 000 tot Kaashiefah Kistnasamy se studie- en verblyfgeld bygedra.

KAAPSTAD Die gemeenskap van Mitchells Plain op die Kaapse Vlakte het 'n vrou gehelp om haar droom om 'n dokter te word, te verwesenlik.

'n Organisasie sonder winsbejag wat deur inwoners van dié woonbuurt bedryf word, help studente om hul doelwitte te bereik deur aan hulle finansiële en emosionele ondersteuning te gee.

Die eerste mediese student wat hulle gehelp het, het pas as dokter gekwalifiseer.

Source
eNuus

Paid Content