MiVoice-toepassing beïndruk

MiVoice is die eerste selfoontoepassing wat gebruik kan word om die indiensneming van werkers in huishoudings en klein sake-ondernemings te bestuur.

'n Nuwe selfoontoepassing wat onlangs bekendgestel is, maak die lewe makliker vir huishulpe, kinderoppassers, tuiniers en hul werkgewers.

Die toepassing, bekend as MiVoice, kan gebruik word vir die opstel van indiensnemingskontrakte, die berekening van verlof en die betaling van salarisse.

Dit bied ook verskeie ander voordele vir werknemers.

Source
eNuus

Paid Content