Moederstad gesogte bestemming vir afstandwerk

Die Stad Kaapstad oorweeg nou die konsep van 'n afstandwerkvisum.

KAAPSTAD - Talle Suid-Afrikaners het tydens die Covid-19-pandemie van die huis af begin werk.

Volgens 'n studie deur die internasionale eiendomswebwerf, Nestpick, is Kaapstad een van die beste plekke om dit te doen.

Die Moederstad is 16de op 'n lys van 75 stede wêreldwyd geplaas.

Volgens die navorsing kan afstandwerk ook die plaaslike ekonomie 'n hupstoot gee.

Source
eNuus

Paid Content