Moederstad vier Erfenismaand met kuns

Elke kunswerk vertel sy eie intieme verhaal.

KAAPSTAD - Kaapstad is bekend vir sy ryk Moslem-geskiedenis en -kultuur.

Maar 'n kunskurator van Engeland het besef kunswerke uit dié gemeenskap kry nie genoeg blootstelling nie.

Dit het haar aangespoor om 'n unieke kunsuitstalling vir Erfenismaand in die Moederstad te reël.

Source
eNuus

Paid Content