Moederstad vier wêreld koesisterdag

Soettande het van heinde en verre gekom om die geleentheid by te woon.

KAAPSTAD. Die eerste wêreld koesisterdag het honderde mense gelok.

Meer as veertig kokke het ingeskryf in die hoop dat hulle koesisters die beste is.

En die wenner van vanjaar se kompetisie, die 69-jarige Asa Moos van Grassy Park.

Source
Nuusdag