Moet kinders in skole oor seks leer?

Is dit 'n goeie idee dat skole kinders opvoed oor seks en al die kwessies wat daarmee gepaardgaan?

eNuus gesels met Sorika de Swardt, 'n kliniese maatskaplike werker, oor die beoogde Comprehensive Sexuality Education of sogenaamde CSE-lewensoriënteringskurrikulum.

Source
eNuus