Mondskilder pak stigmas oor gestremdhede

Anton van den Berg besoek gereeld hospitale, tehuise en skole om bewusmaking oor mondskilder te skep.

PRETORIA. Internasionale Mond- en Voetskilder-dag word jaarliks op 5 September gevier om bewusmaking vir hierdie unieke kuns te skep.

Anton van den Berg is een van net 'n handjievol mond- en voetskilders in Suid-Afrika.

Hy gebruik sy talent om ander te wys dat mense met gestremdhede steeds 'n bydrae tot die samelewing kan lewer.

Source
Nuusdag