Monument vir konsentrasiekampvroue

'n Monument is onthul om vroue en meisies te vereer wat die konsentrasiekampe van die Anglo-Boereoorlog oorleef het.

BUITE PARYS  n Monument genaamd “Opstaan” is in die Vrystaat deur die FAK opgerig om vroue en meisies te vereer wat die konsentrasiekampe van die Anglo-Boereoorlog oorleef het.

Die proses om die monument op te rig het in 2019 begin ter viering van die FAK se 90ste bestaansjaar.

Die projek sluit die bou van talle nuwe monumente in.

Source
eNuus