Moontlik laaste Kersete vir Lansdowne-haweloses

Hierdie hawelose mense was dolgelukkig om in die reën te staan vir ‘n warm maaltyd en geskenkpakkies.

LANDSDOWNE - Hawelose mense van Lansdowne in die suide van Kaapstad het Woensdag ’n jolige Kersmaal geniet.

Vrywilligers het dié spesiale Kersete vir die tweede jaar georganiseer en ook geskenke vir oud en jonk uitgedeel.

Maar dit mag dalk die laaste een vir die gemeenskap gewees het.

Source
eNuus

Paid Content