“Moontlikhede van selfbestuur is bevrydend”

Flip Buys se nuwe boek oor selfbestuur word op 10 Okotober amptelik bekend gestel.

CENTURION - Swak bestuur deur die staat lei tot die opkoms van sogenaamde selfbestuur.

Dit is die tema van Flip Buys, die voorsitter van die Solidariteitbeweging, se nuwe boek.

eNuus het met Buys gepraat op die vooraand van die bekendstelling van dié publikasie.

Source
eNuus