Moord op Cape Union Mart-bestuurder word ondersoek

Daar was geen teken van 'n inbraak by die huis waar Renee Jain se liggaam 'n week gelede gevind is nie.

WOLSELEY - Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met ’n raaiselagtige moord op 'n luukse landgoed buite Wolseley in die Wes-Kaap verlede naweek nie.

'n Vrou is in haar huis oorrompel en vermoor nadat haar bejaarde bure ook aangeval en beroof is.

Die polisie se eenheid vir georganiseerde misdaad en 'n span provinsiale speurders ondersoek nou die omstandighede waarin Renee Jain dood is.

Source
eNuus

Paid Content