Moti-broers vrygelaat

Die seuns, tussen 7 en 15 jaar oud, is presies 3 weke gelede in Limpopo ontvoer terwyl hulle op pad skool toe was.

Die vier ontvoerde Moti-broers is uiteindelik met hul familie herenig.

Die nuus is in 'n verklaring op die familiebesigheid se Facebookblad bevestig.

Die ouers van Zia, Alaan, Zayyad en klein Zidan – Naazim en Shakira Moti – is verheug oor die terugkeer van hul vier seuns.

Source
eNuus

Paid Content