"Musiek kan mense help om beter te word"

KRAAIFONTEIN - Musieklesse en -instrumente bring nuwe hoop in bendegeteisterde gebiede.

Volgens inwoners van Scottsdene in Kraaifontein in die Wes-Kaap is hulle buurt heelwat stiller vandat bendelede by 'n musiekopleidingsprogram betrek word.

Die "Join Bands not Gangs"-program het Donderdag, op Nelson Mandeladag, sy uitbreiding na nóg 'n hoërskool bekend gestel.

Jong mense van albei skole het aan 'n uitvoering deelgeneem.

Source
eNuus