Muurskilderye helder op

KAAPSTAD - Die vierde Internasionale Openbare Kunsfees het in Soutrivier in Kaapstad begin.

Kunstenaars vanoor die wêreld verf jaarliks nuwe kunswerke teen mure in dié buurt en die reuseskilderye het ’n kenmerk van die gebied geword.

Maar is die kuns die prys werd in ’n sukkelende ekonomie?

‘n Miljoen rand gee Soutrivier sy unieke muurskilderye