“‘n Dogtertjie met ‘n droom, word ‘n vrou met visie”

‘n Groep uitnemende Suid-Afrikaanse vroue het hul spesiale wense vir vroue in die land op Vrouedag met ons gedeel.

Ten spyte van die uitdagings wat met vrouwees in Suid-Afrika gepaardgaan, veral persoonlike veiligheid, het talle vroue steeds hoop vir hulle land en toekoms.

eNuus het op Vrouedag met ‘n groep plaaslike jong vroue gepraat en gevra wat hulle wens vir hulle mede-Eva’s is op dié dag.

Die groep sluit in die eerste vroue vaskulêre chirurg aan stuur van ‘n akademiese eenheid in Suid-Afrika, ‘n bekroonde regisseur, en ‘n oud-eNuus-verslaggewer wat ná jare oorsee pas weer na haar geboorteland teruggekeer het. 

Source
eNuus

Paid Content