'n Politieke woordestryd oor kospakkies

Die ANC kap die DA-burgemeester van Kaapstad oor die uitdeel van kospakkies

KAAPSTAD - Die ANC beskuldig burgemeester Dan Plato daarvan dat hy nie die Wes-Kaapse provinsiale protokol vir die uitdeel van kospakkies volg nie. 

Die ANC sê boonop Plato bestee te min tyd aan sy werk as burgemeester.

Plato het egter teruggekap en sê hy gebruik die besoeke aan gemeenskappe om maskers uit te deel en inwoners oor die gebruik daarvan op te lei. 
 

Source
eNuus