“Naaste wat ek aan die hemel kom”

Silwermedaljewenner Bianca Buitendag neem al vandat sy agt jaar oud is aan branderplankry deel.

TOKIO - Dit was 'n geskiedkundige oomblik toe Bianca Buitendag Dinsdag in Tokio 'n silwermedalje vir branderplankry gewen het.

Dié sport is vanjaar vir die eerste keer ooit by die Olimpiese Spele aangebied en Buitendag was die enigste Suid-Afrikaanse deelnemer.

Sy dra haar medalje aan haar ma op.

eNuus se Nadine Theron het met Buitendag gesels.

Source
eNuus

Paid Content