Nagmerrie-ervaring vir Kaapstadse fietsryers

Faiek Davids se fiets is gesteel en hy was vir twee weke in die hospitaal met 'n gebreekte enkel nadat hy aangeval is.

KAAPSTAD - Fietsryers in Kaapstad leef in vrees.

Hulle sê hulle word deur misdadigers geteiken, wat hulle gereeld aanval en hulle van hulle fietse en selfone beroof.

'n Plaaslike fietsryvereniging pleit by die owerhede om in te gryp.

Source
eNuus

Paid Content