Nampo-oesdag skop af na twee jaar afwesigheid

Dit is elke jaar 'n hoogtepunt op die landboukalender.

BOTHAVILLE, VRYSTAAT - Alle paaie lei na die grootste landbouskou in die suidelike halfrond.

Nampo-oesdag is terug nadat die skou weens Covid-19 die afgelope twee jaar nie kon plaasvind nie.

Dis die 54ste keer wat die geleentheid aangebied word.

Sowat 20 000 besoekers word elke dag by Nampo Park buite Bothaville in die Vrystaat verwag.

Source
eNuus

Paid Content