“Nasiebou is nou ’n prioriteit”

Christo van der Rheede is die eerste bruin persoon in 116 jaar wat as uitvoerende direkteur van Agri SA aangestel is.

PRETORIA - Agri SA se nuwe uitvoerende direkteur sê boere se veiligheid is een van sy belangrikste prioriteite.

Christo van der Rheede, wat jare lank as skoolhoof en later as uitvoerende hoof van die Afrikaanse Handelsinstituut gewerk het, glo die landbousektor is die kern tot sosio-ekonomiese bestendigheid.

Source
eNuus