Navorsers waarsku teen fopnuus en aanhitsing

Fopnuus oor die onrus in die land versprei soos 'n veldbrand.

KAAPSTAD - Die premier van die Wes-Kaap, Alan Winde moes vandag figuurlike vure doodslaan nadat boodskappe oor plundery en onluste in die provinsie wyd gedeel is.

In reaksie op dié vals boodskappe is verskeie openbare vervoerdienste opgeskort en sommige winkelsentrums het besluit om hul deure te sluit.

Die Stad sê was daar tot dusver geen pogings tot plundery in die stad nie.

eNuus het by die organisasie Afrika Check se navorsers gehoor hoe om vals boodskappe en videos uit te ken.

Source
eNuus

Paid Content