NGV gaan regering "duur" te staan kom

Kan die regering die NGV suksesvol instel?
 

JOHANNESBURG - Die regering leef in ‘n droomwêreld as hy dink dit gaan slegs R256-miljard kos om die Nasionale Gesondheidsversekering teen 2026 in te stel.

So sê 'n kenner van die bedryf, doktor Johann Serfontein.

Hy sê as die NGV vanjaar ingestel sou word, sou dit meer as R400-miljard kos.

Source
eNuus