Nie nét 'n kroegspeletjie nie

Buiten vir Amy-Claire King, Michelle Rabe en Madelein Olivier se Afrikatitel, is dié vrouespan ook vanjaar se wêreldkampioene in potspel.

CENTURION - Suid-Afrika blink nie net uit op die rugbyveld nie, maar het onlangs ook hulle staal op die potspeltafel gewys.

Die mans- en vrouespan is die Afrika-kampioene in dié sport ná die vasteland se afgelope kampioenskap in Marokko.

eNuus het 'n potjie saam met die Gautengse lede van die vrouespan gespeel.

Source
eNuus