“Niemand het meer geld nie”

Die restauranteienaar, Marvin Haddon, moes twee restaurante sluit en ongeveer 50 personeellede aflê.

KAAPSTAD - Die restaurant- en gasvryheidsbedryf is op sy knieë.

Volgens die Restaurantvereniging van Suid-Afrika het minstens 1 000 eetplekke reeds tydens die inperking gesluit.

Ondernemings wat nog staande bly, sê die vlak 4-inperkingsregulasies het hulle 'n verdere nekslag toegedien.

Restauranteienaars sê as die huidige regulasies verleng word, kan nog meer restaurante sluit.

Source
eNuus

Paid Content