Nieregeringsorganisasies span saam

Die Ladles of Love-veldtog voorsien kruidenierspakkies en warm maaltye aan sowat n honderd nieregeringsorganisasies.

Kaapstad,16 Mei - Nieregeringsorganisasies landwyd pleit by die publiek om hulle harte en beursies tydens die inperking oop te maak.

Honderde van dié organisasies in Kaapstad is deel van die Ladles of Love-veldtog en het ten doen om 'n miljoen mense te voed.

Source
eNuus