“Niks sal my man terugbring”

’n Jaar nadat Charl Kinnear voor sy huis doodgeskiet is, wag sy familie steeds vir geregtigheid.

KAAPSTAD - Die familie van die vermoorde speurhoof van die Wes-Kaapse bende-eenheid, Charl Kinnear, soek steeds geregtigheid.

Sy weduwee sê sy en haar kinders sal nie ophou totdat diegene wat vir sy moord verantwoordelik is, agter tralies is nie.

Dit was gister 'n jaar sedert Kinnear voor sy huis in Bishop Lavis in Kaapstad doodgeskiet is.

Source
eNuus

Paid Content