NMU keelvol vir geweld teen vroue

Studente sê hulle hoop dat daar daadwerklik teen oortreders van geslagsgebaseerde geweld opgetree sal word.

PORT ELIZABETH. Die Nelson Mandela-universiteit in Port Elizabeth het sy stem by die koor van stemme gevoeg, wat geslagsgebasseerde geweld en xenofobie veroordeel.

Personeel en studente het deelgeneem aan ‘n optog om hulle misnoë te toon met die oënskynlike vlaag van geweld teen vroue en ook buitelanders in Somerstrand.

Nuusdag was daar.

Source
Nuusdag