Nog 80 000 dosisse kom aan

Die entstowwe sal nou na die verskillende inentingsentrums versprei word.

JOHANNESBURG Die tweede besending van 80 000 dosisse van die Johnson & Johnson-entstof het in Suid-Afrika aangekom.

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens het na België gevlieg om die entstof te gaan haal.

Dit sal deel vorm van die regering se blitsimplementeringsplan, wat vir eers nog net gesondheidswerkers insluit.

Source
eNuus

Paid Content