Nόg ’n wêreldrekord vir marathonatleet

Rupert van Vuuren mik om ’n duisend marathonne in 'n duisend dae te voltooi.

PRETORIA - Die marathonatleet Rupert van Vuuren spog met nog ’n wêreldrekord.

Van Vuuren het nou die rekord verbeter met die meeste agtereenvolgende marathonne voltooi - 610 in 590 dae.

Dit is alles deel van sy "Run a thousand"-projek vir liefdadigheid.

Source
eNuus

Paid Content