Nóg taxigeweld in Wes-Kaap

Die dodetal in taxigeweld in die Wes-Kaap vanjaar staan reeds op 92.

KAAPSTAD - Die owerhede in Kaapstad soek dringend na 'n oplossing vir taxigeweld.

Vyf mense is dood toe gewapende mans op 'n stilstaande taxi in Nyanga geskiet het.

Dit nadat sewe mense by die taxistaanplek by die Kaapstadstasie in 'n soortgelyke aanval gewond is.

Source
eNuus

Paid Content