Nog trane oor Distrik Ses

Nuwe huise vir grondeisers van Distrik Ses voldoen nie aan verwagtinge nie.

KAAPSTAD – Sommige Distrik Ses-eisers, wat al langer as 40 jaar vir restitusie wag, sê die woonstelle is nie fisiek toeganklik nie.

Die Departement van Grondhervorming het aangekondig 108 behuisingseenhede sal as deel van die Distrik Ses-herontwikkeling toegeken word.

Maar, die begunstigdes kon die woonstelle eers twee weke gelede sien.

Source
eNuus

Paid Content