Noord-Kaap: Lang pad van herstel vir toerismebedryf

Die Noord-Kaapse regering het ‘n fonds op die been gebring om klein tot medium besighede by te staan, veral die in die toerisme-bedryf.

KAKAMAS, NOORD-KAAP - Met die effek van die inperking op die toerismebedryf, word daar gehoop plaaslike besoekers kan dié sektor red.

Toerisme is die lewensbloed van die Noord-Kaap se landelike dorpies.

Verlede jaar het die impak van die pandemie tot 'n verlies van minstens R50 miljoen vir die provinsie gelei.

Source
eNuus

Paid Content