Nuwe coronavirusvariant 50% meer aansteeklik

Data wys wel dat mense nie sieker daarvan word of makliker daaraan sterf nie.

KAAPSTAD - eNuus praat met kenners oor die Covid-19 variant na 'n paneel die jongste navorsing oor die tweede variant van die virussiekte bekendmaak.

Source
eNuus

Paid Content