Nuwe landbou-inisiatief

PRETORIA - Die landboubedryf kan ‘n voertuig vir transformasie in Suid-Afrika wees.

En kommersiële boere wat deel is van ‘n nuwe inisiatief sê hulle is aan die stuur.

Die landbouontwikkelingsagentskap is vandag amptelik by die Africa Agri Tech-konferensie in Pretoria bekend gestel.

Die hoofdoel daarvan is om opkomende swart boere te ondersteun en volhoubare grondhervorming te bewerkstellig. 

Cyril Ramaphosa se droom van ‘n landbouontwikkelingsagentskap in Pretoria bekend gestel

Source
eNuus