Nuwe Mej. SA het haar roeping gevind

Die nuwe Mejuffrou Suid-Afrika, Zozibini Tunzi, glo alles gebeur met ‘n rede.

JOHANNESBURG - Die nuwe Mejuffrou Suid-Afrika wil haar platform gebruik om onderrig en vrouekwessies te bevorder.

eNuus het by Zozibini Tunzi  in haar nuwe woonstel in Sandton gaan inloer.

Source
eNuus