Nuwe opleidingskollege vir vroue in ambagte

React Training College bied praktiese en geakkrediteerde opleiding in die ambagte vir vroue aan.

KAAPSTAD - 'n Kollege in Kaapstad bewys dat daar nie meer iets soos beroepe net vir mans bestaan nie.

React Training College fokus daarop om vir vroue ambagte te leer.

Dit bied reeds 'n loodgieterkursus aan, en binnekort sal skrynwerkers en elektrisiëns ook daar opgelei word.

Source
eNuus

Paid Content