Nuwe reëls oor drank in koshuise

STELLENBOSCH - Die Universiteit Stellenbosch se raad het alkohol en enige drankgebruik in alle studenteverblyf verban totdat die bestaande koshuisreëls later vanjaar verander word.

Studente wat alkohol in koshuise bêre of drink, sal gestraf word, en drank in koshuise gaan gekonfiskeer word.

Nie eers leë blikkies of bottels sal geduld word nie.

Die Universiteit Stellenbosch se besluit om alkohol in koshuise te verbied, ontlok gemengde reaksie van studente