Nuwe slaggat in Benoni

Somme word gemaak oor hoeveel geld en tyd twee reuse-slaggate én 'n nuwe een gaan insluk.

CENTURION – Baie mense het gejuig oor swaar reën in Gauteng en omstreke, maar dit het ook 'n sinkgat tot gevolg gehad en twee laat groter word. 
'n Nuwe sinkgat het in Benoni ontstaan, terwyl een in Delmas in Mpumalanga en ‘n ander een in Centurion dieper geword het. 
Paaie is gesluit en verkeer word herlei terwyl die skade ondersoek word. Herstelwerk kan tot twee jaar duur.

Source
eNuus