Nuwe uitvinding help strande skoner maak

Slegs 14% van alle plastiek word herwin, terwyl die meeste daarvan op vullisterreine, of in die natuur of die see beland.

LAGOON BEACH, KAAPSTAD - 'n Span bewaringsbewustes en ingenieurs het met 'n blink plan vorendag gekom om plastiekbesoedeling op Kaapstad se strande te bekamp.

Hulle het 'n reuse-stofsuier wat as die "Envirobuggy" bekend staan, ontwerp.

Source
eNuus