Om ‘n dampie te maak of nié

Daar is 'n Babelse verwarring onder Wes-Kapenaars oor hulle toegang, al dan nie, tot sigarette.

KAAPSTAD - Daar's groot verwarring onder Wes-Kapenaars oor die verbod op sigarette.

Die provinsiale regering het vroeër vandeesweek aangekondig dat sigarette gekoop mag word as deel van noodsaaklike inkope.

Maar dié vergunning is vinnig deur polisieminister Bheki Cele in die kiem gesmoor.

Source
eNuus