Onderhoud: ANC-vroueliga ontbind

Die ligapresident is die beleërde Bathabile Dlamini, wat in Maart 2022 deur die hof aan meineed skuldig bevind en gevonnis is.

Die party se Nasionale Uitvoerende Komitee, of NUK, het aangekondig die ANC-vroueliga gaan deur 'n tussentydse Nasionale Taakspan vervang word, tot die party se kieskongres in Desember gehou word.

Volgens die NUK het die vroueliga se mandaat in 2020 verstryk, maar die Covid-19-pandemie het die liga verhinder om hul verkiesingskonferensie te hou.

Jenna-Leigh Bilong het regstreeks met die onafhanklike politieke ontleder, Theo Venter, gesels oor die krisis.

Source
eNuus

Paid Content