Ondersteuning vir SA gestremdes se Paralimipiese drome

Die 17-jarige Emile Burgers het ’n medalje in 2024 se Paralimpiese Spele in sy visier.

PRETORIA - ’n Sosiale klub, bekend as die Turke, ondersteun atlete met fisieke gestremdhede.

Die klub borg ook atlete wat moontlik vanjaar aan die Paralimpiese Spele in Tokio gaan deelneem.

Slegs sowat tien atlete gaan Suid-Afrika na verwagting by die Spele verteenwoordig.

Source
eNuus

Paid Content